Cape
Home Educators |
|
Next event Hierdie jaar se Prysuitdeling sal gehou word op 5 Desember 2009 om 13:00 te Drakenstein Leeupark Indien u lede is van CHE is toegang hierdie dag heeltemal gratis wat insluit ouers, kinders en grootouers. Daar is ook 'n geleentheid om 'n nag in die Leeupark in tente oor te slaap, die koste hieraan verbonde moet deur gesinne self betaal word. Meer inligting kan verkry word deur die Drakenstein Leeupark te skakel by 021 863 3290. This years Prizegiving will be held at the Drakenstein Lion Park on 5 December 2009 at 13:00 . If you are a member of CHE your are entitled to enter for free, which include dad, mom, the kids, grandpa and grannie. You also have the opportunity to spend a night in a tented camp with the lions. The cost for this experience is payable by the families themselves. For more info on this, please phone the Drakenstein Lion Park at 021 863 3290.
Prysuitdeling / Prizegiving Last event .. Prizegiving Die tuisskolers se “skooljaar” is afgesluit op 6 Desember 2008 met ‘n wonderlike dag van saamkuier en ‘n klein bietjie saamleer oor plante in Kirstenbosch Botaniese Tuin. Dit was ‘n volmaakte warm somersdag, heeltemal windstil. Ons het mekaar teen 09:30 by die ingang ontmoet, almal het heerlik gesels saamgekuier, geleer, sertifikate is uitgedeel en elke ouer kom iets sê oor tuisonderrig, hul kinders of sommer net iets wat die afgelope jaar gebeur of uitgestaan het. Baie vinnig
het die tyd aangestap tot 16:00. Vriende wat toe nog saamgekuier het,
het die dag afgesluit met koffie of koeldrank en ‘n roomys of twee
in Kirstenbosch se Restaurant.
|
|