Cape
Home Educators |
|
Tuisonderrig / Homeschool Eisteddfod Last event Uiteindelik breek 20 Oktober aan om al ons harde werk ten toon te stel! Die Eisteddfod is die breinkind van Linda Koetsier. Sy het dit vier jaar gelede begin in die vorm van ‘n konsert. Dit het so gegroei en belangstelling gelok dat daar besluit is om dit as deel van Cape Home Educators aan te bied. We had excellent judges and they were very impressed with all the talent and the children’s progress. There were various instrumental performances, drama, singing, poems, dances and reading. The confidence …………… wow! Like only the homeschoolers can. Exhibitions of artwork, beadwork, flower arrangements and others were fantastic. Our entrepreneurs were so keen and proud of what they’ve made and couldn’t tell you enough why you should buy their products. There were fresh orange juice, biscuits, hotdogs, toasties, beadwork, lucky packets, something sweat and a lot more. Marie Bruwer is nou al vir die afgelope vier jaar ‘n beoordelaar by die Eisteddfod en praat met die grootste lof van hoe dit verbeter het oor die jare. ‘n Hoe standaard is gestel en volgende jaar sal almal hul sokkies moet optrek. Marie het gesê dat sy graag meer skilderkuns sal wil sien. Haal daai verfkwaste uit! O ja, hierdie jaar het ons buiten die sertifikate ook wisseltrofee uitgedeel. Komaan, volgende jaar gaan die Eisteddfod in die Bellville Stadsaal wees, rooi stoele en al – ‘n regte teater!! Hierdie
Eisteddfod verskaf ook vermaak aan die besoeker / ouer en voel amper meer
na 'n konsert as 'n Eisteddfod ten spyte daarvan dat beoordeling op 'n
hoë standaard deur profesionele beoordeelaars behartig word.
PERFORMING ARTS / UITVOERENDE ITEMS Afdeling / Section 1 DANS / DANCE Klas / Class no 1 Klas / Class no 2 Klas / Class no 3 Klas / Class no 4 Klas / Class no 5 Klas / Class no 6 Klas / Class no 7 Section / Afdeling 2 POETRY, PROSE & DRAMA / PoëSIE, PROSA & DRAMA Class / Klas no 1 Class / Klas no 2 Class / Klas no 3 Class / Klas no 4 Class / Klas no 5 Class / Klas no 6 Afdeling / Section 3 SANG / SINGING Klas / Class no 1 Klas / Class no 2 Klas / Class no 3 Klas / Class no 4 Section / Afdeling 4 MUSIC / MUSIEK Class / Klas no 1
Class / Klas no 2 Class / Klas no 3 Class / Klas no 4 Class / Klas no 5 Class / Klas no 6 Class / Klas no 7 KUNS, PROJEKTE & UITSTALLINGS / Afdeling / Section 5 KUNS / ART Klas / Class no 1 Klas / Class no 2 Klas / Class no 3 Klas / Class no 5 Klas / Class no 6 Klas / Class no 7 Klas / Class no 8 Section / Afdeling 6 PROJECTS & DISPLAYS / PROJEKTE & UITSTALLINGS Class / Klas no 1 Class / Klas no 2 Class / Klas no 3 Afdeling / Section 7 STOKPERDJIES / HOBBIES Klas / Class no 1 Klas / Class no 2 Klas / Class no 3 Klas /Class no 4 Section / Afdeling 8 DOMESTIC SCIENCE / HUISVLYT Class / Klas no 1 Class / Klas no 2 Class / Klas no 3 Class / klas no 4 Afdeling / Section 9 ENTREPENEURSKAP / ENTREPENEURSHIP Klas / Class no 1 Klas / Class no 2 Vir meer inligting en/of inskrywingsvorms kontak Linda Koetsier Tel: (021) 883 2924 / 083 683 1858 of koetsier@flotron.co.za INSKRYWINGSFOOIE: Lede van CHE - R5,00 per item / Nie-Lede van CHE - R10,00 per item SLUITINGSDATUM / CLOSING DATE: Maandag, 13 Oktober 2008 / Monday, 13 October 2008
|
|